by NHKA | Sondag, 21 Junie, 2026 | Dagstukkies
Genesis 1: 1-5 Wanneer ons as gelowiges aan die Heilige Gees dink, dink ons graag aan die Nuwe Testament. Ons dink graag aan die Gees van God wat tydens die doop van Jesus Christus in die vorm van ’n duif beskryf word. Ons dink graag aan die Pinkstergebeure waar die...
by NHKA | Saterdag, 20 Junie, 2026 | Dagstukkies
Eksodus 15: 1-21 Wie van die wal af in die sloot beland, bid hoogstens. Maar wie uit die sloot tot op die wal gebring word, sing van blydskap. Op die wal oorkant die Rietsee sing Moses en die Israeliete die pryslied tot eer van God. Hulle sing oor die Reddergod wat...
by NHKA | Vrydag, 19 Junie, 2026 | Dagstukkies
Eksodus 14: 1-16 ’n Mens kan nie help om te glimlag oor die gesprek tussen Moses en die volk in Eksodus 14 nie. Wat ’n onstuimige gesprek (of meer van ’n geskree) moes dit nie gewees het nie! Vasgevang tussen twee gevare is daar geen pad vir Israel sigbaar nie....