by NHKA | Sondag, 15 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 130 In ons verhouding met God beleef ons soms ongeduld. Veral wanneer ons wag op die verhoring van ons gebede. Ons wag dalk al so lank! Waarop en hoe wag jy? Abram en Sara het gewag om ’n kind te kry, die volk wag vir bevryding uit Egipte. Ons wag soms verkeerd....
by NHKA | Sondag, 15 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Saterdag, 14 Februarie, 2026 | Verjaarsdae
by NHKA | Saterdag, 14 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 1 Vir bykans alles in die lewe is daar riglyne, van koekbak tot die hoeveelhede kos vir jou hond. Psalm 1 bied vir ons riglyne vir die lewe. Almal wil gelukkig wees en vrede ervaar. Hoe om hierdie geluk te bereik, word in die Psalm aan die hand van twee groepe...