by NHKA | Friday, 12 December, 2025 | Dagstukkies
Filippense 1: 3-11 Die kenmerk van ’n gesonde gesin met geloofswaardes is dat so ’n gesin se lewenswandel met die evangelie van Christus ooreenstem. Dit is waartoe Advent die kerk van Christus oproep: om uit dankbaarheid vir wat Christus gedoen het, eensgesind te...
by NHKA | Thursday, 11 December, 2025 | Dagstukkies
Filippense 4: 2-9 Filippense 4 is waarskynlik een van die bekendste en mooiste tekste in die Bybel wat handel oor blydskap. Dit is tog jammer dat spanning binne die gemeente hierdie vreugde en blydskap steel. Euodia en Sintige is in onvrede met mekaar. Daarom vermaan...
by NHKA | Wednesday, 10 December, 2025 | Dagstukkies
Johannes 1: 19-28 Die naamborde wat ons vandag langs die pad kry, is groen borde waarop die dorpe se name met wit letters aangebring is. Ná die naam van die dorp staan hoeveel kilometers dit tot daar is. Vroeër jare het die borde anders gelyk. Party was net so ’n...
by NHKA | Tuesday, 9 December, 2025 | Dagstukkies
Jesaja 52: 7-12; Lukas 2: 8-14 Dit is wonderlik om weer die ou verhaal te hoor, die ou liedere te sing, en te hoor hoe die engel ons kom verseker van die vrede van God wat hierdie Kindjie bring. En tog is dit nie altyd maklik nie. Hoe praat jy oor vrede op aarde,...
by NHKA | Monday, 8 December, 2025 | Dagstukkies
Psalm 146: 5-10 Prys die Heer met blye galme, o my siel, daar’s ryke stof! ’k Sal, solank ek leef, my psalme vrolik toewy aan sy lof. Ek wonder of jy al daar was? Daar waar jou lied van jou weggeneem is? Toe jou woorde en drome opgedroog het? Was jy al daar, of is jy...