by NHKA | Dinsdag, 16 Junie, 2026 | Dagstukkies
Esegiël 37: 1-14 Esegiël 37 bied aan ons een van die mees dramatiese voorstellings van dit wat ons aangaande die Heilige Gees bely, naamlik: dat die Heilige Gees Heer en Lewendmaker is. Wat geboorte kan gee teen alle waarskynlikheid in. Wat lewe kan gee waar dood...
by NHKA | Maandag, 15 Junie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 6: 8-15; 7: 51-58 Gedurigdeur word Israel herinner aan God se dade. Daar word veral na twee gebeure – nogal regdeur die Bybel – verwys om Israel te herinner dat die drie-enige God ’n getroue God is. Die een is dat God Hom telkens bekendmaak as die God van...
by NHKA | Sondag, 14 Junie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 14: 15-26 Johannes skrywe dat God uit liefde vir die wêreld handel. Hy stuur sy Seun om die wêreld uit die greep van verlorendheid te red. God het gereeld mense na sy volk gestuur: Moses, die rigters, priesters, konings, profete, apostels. Met die Christus...