by NHKA | Tuesday, 2 December, 2025 | Dagstukkies
Jesaja 9: 1-6 In Jesaja 9 begin die skrywer deur ’n donker prentjie in te kleur. Die volk leef in donkerte. Tog, binne die donker, sien hulle hierdie groot lig. Ons weet lig verdryf die donker. Dit wat Jesaja beskryf, is egter geen klein liggie nie. Dit is ’n groot...
by NHKA | Monday, 1 December, 2025 | Dagstukkies
Johannes 1: 1-16 In die Noordpool is dit vir maande lank nag. Wanneer die inwoners die aanbreek van die dag verwag, gaan die boodskappers uit na die hoogste punte om te wag vir die eerste tekens van lig. As hulle die eerste tekens van lig begin sien, gaan trek hulle...
by NHKA | Sunday, 30 November, 2025 | Dagstukkies
Johannes 3: 16-21 Advent 2025 is hier. Ons betree nou die tyd waarin ons as gelowiges ons voorberei vir die geboorte van Jesus Christus, ons Verlosser en Heer. Dié tydperk herinner ons ook weer opnuut aan die verwagte wederkoms van Jesus. Advent begin vier Sondae voor...
by NHKA | Saturday, 29 November, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 47: 1-12 Die beskrywing van die water se sterkte in dié Skrifgedeelte is geen toeval nie. Eers enkeldiepte, dan kniediepte, dan heuphoogte, en dan moet Esegiël swem in hierdie stroom se rigting, want dit is gewoon te diep. Mag dit wees dat Esegiël voel hy word...