by NHKA | Wednesday, 5 November, 2025 | Newsfeed
by NHKA | Wednesday, 5 November, 2025 | Dagstukkies
Hebreërs 9: 23-28 Die kerk vier nie Hemelvaart met dieselfde entoesiasme as Kersfees nie. Ons weet nie regtig wat om met Hemelvaart te maak nie. Dit is dan seker ook die rede waarom lidmate die hemelvaart so afskeep. Maar Hemelvaart beteken nie net afskeid nie, dit is...
by NHKA | Tuesday, 4 November, 2025 | Dagstukkies
Markus 13: 1-8 Dit is deesdae hoogmode om die tekens van die tye te interpreteer, die oorloë, aardbewings, hongersnood, ensovoorts. Al hierdie gerugte maak ons bang en laat ons twyfel. Ons teks vandag is ’n aansporing vir volgelinge van Jesus oor hoe om te reageer in...