Donderdag 9 April – Die opstanding laat ons nuut ruik

Donderdag 9 April – Die opstanding laat ons nuut ruik

2 Korintiërs 2: 12-17 Met die stap deur ’n winkelsentrum, word ’n mens somtyds verras met ’n klomp geure. Die koffiewinkel nooi jou vir ’n lekker koffiekuier, die bakkery se reuke maak jou honger en die groentewinkel herinner jou om gesond te eet. Reuke en geure het...
Donderdag 9 April – Die opstanding laat ons nuut ruik

Woensdag 8 April – Die opstanding laat ons nuut hoor

Johannes 21: 1-14 Die geraas van elke dag is somtyds baie erg. Voertuie wat in die stadsverkeer rem en toeter blaas kan baie angswekkend wees. Die oorverdowende musiek wat uit sommige motors kom laat jou wonder hoe klink dit in die motors. Baie mense het die gewoonte...
Donderdag 9 April – Die opstanding laat ons nuut ruik

Dinsdag 7 April – Die opstanding laat ons nuut praat

Lukas 24: 36-49 Om te praat is somtyds maklik maar somtyds moeiliker. Ons gesels gemaklik wanneer ons tussen vriende is, maar moeiliker tussen vreemdelinge. Ons gesels gemaklik oor bekende sake maar moeiliker wanneer ons nie baie kennis van iets het nie. Ons almal...