by NHKA | Dinsdag, 24 Maart, 2026 | Dagstukkies
Jesaja 1: 17 (AFR2020) Handhaaf die reg van die vaderloses! Verdedig die weduwees se regsake (Jes 1: 17)! God spreek deur Jesaja tot ’n volk wat uiterlik godsdienstig voorkom. Hulle bring offers, hou feeste en bid, maar innerlik het hulle harte van Hom afgedwaal. In...
by NHKA | Maandag, 23 Maart, 2026 | Dagstukkies
Psalm 68: 6 (AFR2020) ’n Vader vir vaderloses, ’n regter vir weduwees, … God laat eensames weer in ’n huisgesin woon (Ps 68: 6). In die middel van ’n triomfantelike loflied oor God se heerskappy verskyn ’n besonder tedere beeld: God is ’n Vader vir die...
by NHKA | Sondag, 22 Maart, 2026 | Dagstukkies
Eksodus 22: 22-24 Moenie ’n weduwee of ’n weeskind verdruk nie; (Eks 22: 22). Die 2020-Afrikaanse Bybel maak dikwels die interessante keuse om vaderlose te vertaal waar die 1983-Bybel die woord wees gebruik het. Vaderloosheid is een van die diepste vorms van...