by NHKA | Woensdag, 21 Oktober, 2026 | Verjaarsdae
by NHKA | Woensdag, 21 Oktober, 2026 | Vakante werksruimte
Sluitingsdatum vir aansoeke is 6 November 2026 In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Gemeente Paardekraal-Monument in Krugersdorp (Wesrand) bogenoemde vakature bekend en nooi gelegitimeerde leraars uit om vir die pos aansoek te doen. Die...
by NHKA | Dinsdag, 20 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Kolossense 1: 18 En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente… (Kol 1: 18a, AFR33/55). As die kerk ’n selfdoenprojek was waar ons in beheer is, sou ons waarskynlik probeer het om die mure aanmekaar te plak met goeie vibes en koffie. Maar Kolossense 1:...