by NHKA | Maandag, 21 September, 2026 | Dagstukkies
1 Samuel 30: 1-8Het jy al iets beleef dat jy net kon huil totdat daar niks oor is om mee te huil nie? Dalk ’n verlies of skoknuus wat jou heeltemal platgeslaan het? Dawid het ook só ’n oomblik beleef en hoe hy dit hanteer het, gee ons vandag rigting en hoop.In die...
by NHKA | Sondag, 20 September, 2026 | Dagstukkies
Genesis 39: 20b-21Mark Manson het gesê: Die grootste verandering in perspektief by mense gebeur gewoonlik naby die einde van ons ergste oomblikke. Die intense pyn van krisisse dwing ons om belangrike vrae oor God te vra, die betekenis van lewe, en waarom my keuses nie...
by NHKA | Saterdag, 19 September, 2026 | Verjaarsdae