Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

17 Februarie: Ds DJ (Danie) Struwig (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Verjaarsdae

17 Februarie: Dr A (Antionette) Janse van Rensburg (dosent/Montana) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Verjaarsdae

Dinsdag 17 Februarie – God ondersoek die gesindheid van die hart

Dinsdag 17 Februarie – God ondersoek die gesindheid van die hart

by NHKA | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Dagstukkies

Jesaja 1: 2-20 God en sy volk Israel is hier in ’n hofgeding. Deur die profeet Jesaja word die volk aangekla van al hulle misdade teen God. Die hemel en aarde word opgeroep as getuies om te kom luister na die klag wat teen hulle gelê word. God het sy volk soos kinders...

17 Februarie 2026

by NHKA | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag

Dinsdag 17 Februarie – God ondersoek die gesindheid van die hart

Maandag 16 Februarie – Die Here vergewe ons ons oortredinge

by NHKA | Maandag, 16 Februarie, 2026 | Dagstukkies

Psalm 103 Ons wil blydskap en vreugde najaag, maar dan ontdek ons dat ons lewens wipplank ry tussen goed en sleg, vreugde en hartseer. As ons beheer kon uitoefen sou ons langer aan die kant van goed wou vertoef, maar ongelukkig voel dit of die anderkant die...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 13 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons