by Ds Theuns Botha (Emeritus) | Dinsdag, 3 November, 2026 | Artikels, Barmhartigheid
Aan die einde van 1974 het ek en my beste skoolvriend 1 600 km in drie weke per fiets ten bate van die destydse Vaderland se Terroristeslagofferfonds afgelê. Sedertdien het die fietsrygogga my nooit gelos nie. Vanjaar se Camino-pelgrimstog van meer as 800 km deur...