geskryf deur Dr Martin Jansen van Rensburg (Delmas) | Woensdag, 14 Augustus, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Suid-Afrika het die afgelope jare deur verskeie droogtes gegaan. Ons is diep dankbaar teenoor die Here vir die goeie reën wat in verskillende gebiede vir baie mense en diere uitkoms gebring het. Die droogte in die gebiede van Calvinia en Williston duur egter nog...
geskryf deur Ds Neels van Tonder (Warmbad) | Maandag, 10 Junie, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Kerk-wees en barmhartig-wees loop hand aan hand. Die geloof in Christus word prakties uitgeleef in gelowiges se roeping om barmhartig te wees. Die oproep om na die weerloses in die sosiale gemeenskap om te sien, word reeds in die Ou Testament gemotiveer. Verskeie...