geskryf deur (Ds) Willie Botha (Australië) | Woensdag, 15 April, 2020 | Menings
Swaarkry is ’n reis na identiteitsvinding. Dit is die droë jare wat die harde hout maak. Die wêreld het nood nodig. My pa het graag die beeld gebruik van ’n mielieplant wat te veel reën kry. Nie net word die grond van belangrike voedingselemente uitgeloog nie, maar...