Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Waar is die Hemel?

Waar is die Hemel?

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2

As julle dan saam met Christus opgewek is, streef na dit wat daarbo is, waar Christus aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie. (Kolossense 3: 1-2, AFR2020) Elkeen van ons stel vir onsself ’n prentjie van die hemel voor. Die...
’n Projek vir kinderhandjies

’n Projek vir kinderhandjies

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Woensdag, 2 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6

Gedurende grendeltyd het dr Martin Jansen van Rensburg en diak Andries Pretorius van die Kommissie van die Algemene Diakensvergadering met ’n briljante idee vorendag gekom. Hulle wou graag die boodskap van hoop, eenheid en welwillendheid (al is ons vasgekluister in...
Kerk vir studente – ’n veilige hawe

Kerk vir studente – ’n veilige hawe

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Scary! Erg scary! Dis die antwoord van ’n eerstejaar op my vraag hoe sy voel oor die vooruitsig van ’n splinternuwe jaar vol uitdagings. Haar woorde som die algemene gevoel van ’n eerstejaar op. Die verandering van ’n veilige ouerhuis en matriekjaar na ’n nuwe lewe...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 10 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons