Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Diens in sy mag: Die diakonaat as deelname aan Christus se groot opdrag

Diens in sy mag: Die diakonaat as deelname aan Christus se groot opdrag

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Woensdag, 6 Mei, 2026 | Diakonaat

Matteus 28: 16-20 het as ’n besonder gepaste en rigtinggewende opening gedien vir die Komitee vir Diakonaat se strategiese beplanningsessie wat op Saterdag 11 April by Gemeente Noordwestelike Pretoria plaasgevind het. In hierdie bekende, maar steeds uitdagende woorde...
Jakobus nuut gelees: Geloof as ’n beleefde, deurleefde en beliggaamde pad

Jakobus nuut gelees: Geloof as ’n beleefde, deurleefde en beliggaamde pad

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8

Die Brief van Jakobus is deur die eeue op ’n wye verskeidenheid maniere binne die Christelike tradisie verstaan. Vir sommige verteenwoordig dit ’n praktiese en pastorale oproep tot ’n geloof wat sigbaar word in dade en verhoudings; vir ander klink dit streng,...
Maak jou deure oop

Maak jou deure oop

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

Ons is Desembermaand op pad Weskus toe. Ons volg die N12-roete na ons bestemming en die uitgestrekte Karoo-landskap flits verby. Kimberley, Hopetown, Strydenburg, Britstown, Vosburg, Carnarvon, Williston, Calvinia, Nieuwoudtville, oor die Van Rhynspas, Clanwilliam,...

Philadelphia: Om namens Jesus vir mense lief te wees

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Maandag, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2

’n Studentegemeente het unieke uitdagings. Waar kry jy mense om die kerkbanke vol te sit? Waar kry jy mense wat jy lidmate kan noem as ons voortdurend tot siens moet sê vir studente wat aanbeweeg? Hoe wys ’n mens groei in getalle en fondse? Is dit dan nie die maatstaf...
Kinders en Nagmaal: Wat is die issue?

Kinders en Nagmaal: Wat is die issue?

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2

’n Kort verhaaltjie. ’n Skooljuffrou vra haar multikulturele klassie om die volgende dag iets skool toe te bring wat hulle herinner aan hul godsdiens. ’n Katolieke dogtertjie bring toe haar gebedsnoertjie en sê dit is vir haar ’n simbool van “ek hoort iewers”. ’n...
« Older Entries

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

5 + 6 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons