by Oudl Gerrit en Bessie de Vries (Noordelike Pretoria) | Dinsdag, 30 Januarie, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Op 3 Desember 2023 het Gemeente Montana-Oos hul Kerssangdiens aangebied en die oorspronklike pyporrel van Noordelike Pretoria feestelik ingewy. Gemeente Montana-Oos, wat ’n elektroniese orrel gehad het, was die erfgenaam van die kerkpyporrel van Gemeente Noordelike...