Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
HTK – ’n Toekomsverbeelding

HTK – ’n Toekomsverbeelding

by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8

The best way to predict the future is to invent it. Met hierdie passie-uitroep het Alan Kay dit duidelik gemaak dat die toekoms nie net iets is wat met jou gebeur nie, dit raak ook menslike agentskap. Ons kan deelhê en help om idees, denke en gehoorsaamheid te vorm....
Slegte evangelie teenoor ware evangelie

Slegte evangelie teenoor ware evangelie

by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Dinsdag, 23 Desember, 2025 | Artikels, Persoonlike groei

Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone alledaagse bekende ritme maak plek vir iets anders. Dit voel asof ons nie meer op kalm waters roei nie, maar in ’n stroomversnelling van bruisende witwater ingesleep word...

Van konteks na preek

by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Dr Hein Delport het ’n tweede PhD-graad aan die begin van 2022 behaal. Die titel van sy proefskrif was ’n Basisteorie vir ’n homiletiese beweging. Vir sy studie het hy gesteun op prof Theuns Dreyer se basisteorie vir prediking in die NHKA. Dr Delport vertel hier meer...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

7 + 15 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons