by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Die term robot kom die eerste keer voor in die verhoogstuk van Karel Čapek met die titel Rossum’s Universal Robots. Met die ontwikkeling van masjiene en outomate word verskillende vlakke van robotika gedifferensieer, soos industriële robotte, diensrobotte en sosiale...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Gesondheid en welstand word dikwels gemeet aan mense se veerkragtigheid (resilience). Veerkragtigheid het te doen met die menslike vermoë om te herstel, “terug te bons” na die belewenis van trauma en teenslae in die lewe. Mense se vermoë om te herstel na trauma word...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Geweld is ’n realiteit wat deel is van ons lewe in Suid-Afrika. Statistieke toon dat die Suid-Afrikaanse samelewing van die hoogste syfers van geslagsgebaseerde geweld teen vroue in die wêreld het. Hierdie dade van geweld veroorsaak nie net fisiese beserings nie, maar...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 7 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Die teologiestudente van die Hervormde Kerk is Woensdag 15 Februarie 2023 amptelik verwelkom by die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) tydens ’n openingsgeleentheid. Dr Hein Delport het die erediens gelei aan die hand van Markus 1: 1-8, met as tema vir die prediking...
by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Ek het 24 jaar gelede, in 1997, ingeskryf aan die Universiteit van Pretoria, Fakulteit Teologie, Afdeling A om teologie te studeer met die doel om ’n predikant van die NHKA te word. Vandag, 24 jaar later, is ek ’n predikant van die NHKA wat reeds 18 jaar in die Kerk...