Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Teologiese opleiding en verandering, ’n eie ervaring

Teologiese opleiding en verandering, ’n eie ervaring

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2

Ek het 24 jaar gelede, in 1997, ingeskryf aan die Universiteit van Pretoria, Fakulteit Teologie, Afdeling A om teologie te studeer met die doel om ’n predikant van die NHKA te word. Vandag, 24 jaar later, is ek ’n predikant van die NHKA wat reeds 18 jaar in die Kerk...
Aanlyn-nagmaal – kan dit?

Aanlyn-nagmaal – kan dit?

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Dinsdag, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6

Op 12 Augustus vanjaar was daar vir predikante en kerkraadslede tydens die Voortgesette Toerusting ’n geleentheid om saam te luister en te praat oor die tema van Aanlyn-nagmaal. Insette is gelewer deur proff Yolanda Dreyer, Ernest van Eck, Wim Dreyer en dr Tanya van...
Verkondiging te midde van die inperking

Verkondiging te midde van die inperking

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Sondag, 26 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2

Die maatreëls wat op 15 Maart 2020 aangekondig is en die grendeltyd waarin ons ons vanaf 27 Maart bevind, om die Covid-19-virus wat ook vinnig in Suid-Afrika versprei te stuit, raak bediening binne ons gemeentes indringend. Ek het gaan kers opsteek by verskillende...

Almal gelyk voor God

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Op 24 September 2019, Erfenisdag, het die afgevaardigdes van die 72ste Algemene Kerkvergadering met ’n meerderheid stem besluit dat kultuurgebruike van die verlede waarin vroue verklaar word tot die swakker geslag en vroue die opdrag ontvang om gehoorsaam te wees aan...

Gemeente herdenk 25 jaar met geliefde predikant

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Prof Yolanda Dreyer het onlangs haar 25-jaar-jubileum by die Nederlandssprekende Gemeente in Johannesburg gevier. Op 8 Augustus 1994 word Yolanda Dreyer bevestig as predikant in die Nederlandssprekende gemeente. Op 18 Augustus 2019 vier sy saam met dié...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

1 + 15 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons