geskryf deur Ds Chris Liebenberg (Hawke’s Bay, Nieu-Seeland) | Donderdag, 19 September, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Dit is ’n proses wat in die geheim begin. Agter toe deure met gedempte stemme. Niemand weet van jou planne nie, want jy weet self ook nog nie… Moet jy bly of moet jy gaan? Wipplankgedagtes. Middernagberaadslagings. Praat, oorweeg, dink, bid. Lyste van voordele...