by Ds Thomas Dreyer (Malelane) | Woensdag, 11 Maart, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Konnektiwiteit is iets wat alle jongmense verstaan, maar besef ons altyd dat ons konneksie met God moet wees? God het reeds hande na ons toe uitgesteek, die vraag is: Wat is ons respons daarop? Konneksie en konnektiwiteit is nie noodwendig terme wat daagliks in ons...