Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

1 Johannes 5: 14-15; Jakobus 5: 13-18; Matteus 6: 10a – Voor die troon in God se huis (Preek 6)

by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Verlede keer het ons gesien, toe ons vanuit ‘n effense ander hoek na die bede ‘laat U Naam geheilig word’ gekyk het, dat wanneer ons tot God in die gebed nader (in die kapel van sy huis ingaan), die eerste ding wat ons...

Job 38: 1-18; 39: 34-38; Matteus 6: 9b – Die kapel in God se huis (Preek 5)

by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal, glo ek, ken spreekwoorde en/of uitsprake soos ‘Sit ‘n wag voor jou mond’, ‘die tong, so klein, kan ‘n geweldige vuur aansteek’, `wees stadig om te praat maar vinnig om te luister’, of, ‘God het ons twee ore...

Jesaja 55: 1-11; Matteus 6: 9 – Die uitkyktoring van God se huis (Preek 4)

by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke

Votum en seën Lofsang: Gesang 182:1, 4 en 5 Na wet: Gesang 265:1-2 Na belydenis: Gesang 265:3-4 Gebed Skriflesing: Jesaja 55:1-11; Matteus 6:9 Sang: Psalm 8:1 en 4 Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons vorige twee preke oor die Onse Vader...

Galasiërs 5: 22 – 6: 3 – Die vrug van die Gees is ook nederigheid/sagmoedigheid (Preek 10)

by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vrug van die Gees. as nederigheid, kan miskien beter omskryf word as sagmoedigheid, juis omdat die Griekse woord wat hier in die 1983-vertaling met nederigheid vertaal is, naamlik prautes, ook en miskien eerder, met...

2 Korintiërs 1: 12 – 2: 4 – Die vrug van die Gees as getrouheid (Preek 9)

by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer Galasiërs 5:22 sê dat die vrug van die Gees getrouheid is, word daarmee eintlik bedoel betroubaar­heid of dan, geloofwaardigheid. Of anders gesê: iemand is betroubaar/geloofwaardig as ander mense weet wat hulle...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons