by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Kom ons stel onsself voor iemand wil leer dans. Siende dat hierdie iemand ‘n verstandige persoon is wat sake nugter en berekend aanpak, besluit die persoon dat die beste manier om te leer dans die regte manier is....
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Kleopas en sy vriend was twee gebroke mense. Hulle was twee mense wie se wêreld rondom hulle inmekaar getuimel het. Hulle gesigte was somber, sê vers 17. En terwyl hulle die 12 kilometer afstap Emmaus toe, praat hulle oor...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Koos du Plessis sê in sy liedjie met die titel Woorde die volgende: goeiemôre goeiemiddag goeienaand baie dankie vir die wonderlike aand veels geluk bly te kenne vat die hand simpatie want ek voel saam met jou vanaand dis...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens tot geloof kom, en saam met die geloof as gawe ook die gawe van die Gees ontvang, maak dit (behoort dit) ‘n geweldige verskil in ‘n mens se lewe. Die bekende Hollandse teoloog, Bavinck, beeld hierdie...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Paasfees behoort vir die Christen die belangrikste fees van die jaar te wees. Want Paasfees sê vir ons dat Jesus in ons plek gely het, dat Hy vir ons sonde gekruisig is, en wonderlik, dat Hy vir ons die dood oorwin het....