Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Lukas 23: 33-43 – Naby aan die kruis – ver van Christus

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Terwyl Jesus Christus aan die kruis gehang het, was daar ‘n taamlike doenigheid by die voet van sy kruis aan die gang. Soldate was besig om te dobbel. En al was ons nie daar nie, broers en susters, kom ons probeer onsself...

Markus 15: 33-41 – Kruis en genade

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: My naam is Claudius Andronicus. Ek is ‘n offisier in die Romeinse weermag. En vanoggend wil ek julle graag vertel van iets wat gebeur het toe ek in die jaar 30 NC in die provinsie Palestina gestasioneer was. Maar...

Lukas 23: 13-25 – Goeie Vrydag, nie amper Goeie Vrydag

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die woordjie amper is seker een van die hartseerste woorde in ons woordeskat. Want die woordjie amper val in dieselfde klas as die woordjies ‘byna’, ‘volgende keer’, ‘as ek maar net’, en ‘min of meer’. Dit is ‘n woord wat...

Eksodus 12: 1-11; Numeri 9: 1-14 – Goeie Vrydag moet elke Vrydag word

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons vier vandag, saam met al die Christene regoor die wêreld, Goeie Vrydag, die dag waarop Jesus aan die kruis gesterf het. Die vraag hoekom Jesus aan die kruis gesterf het, broers en susters, kan op verskillende wyses...

Lukas 22: 47-51; 23:13-18, 23-25, 44-49 – Geraak deur die kruis of nie?

by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons die evangelies lees, en in besonder die gedeeltes rondom die kruisiging van Jesus, sien ons dat twee soorte mense deur die kruisdood van Jesus geraak is: hulle wat gekies het om daardeur geraak te word...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons