by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Geluk het baie name: vrolikheid, opgewektheid, opwinding, ervaring, ekstase, vrede, plesier of vervulling. Noem maar op. Verder is dit wat elkeen van ons reken geluk sou wees, ook nie dieselfde nie. Bloot omdat elkeen van...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir hierdie prediking kom uit 1 Johannes 2 verse 16 en 17: “Die wêreldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit wat Jesus op aarde gesê het, het veral twee uitstaande kenmerke gehad. Eerstens was Jesus bekend vir sy bondigheid. Sy grootste preek (die bergpredikasie in Matt 5-7) kan in minder as agt minute gelees word, en sy...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Van al die Griekse legendes wat ons van weet, is dié een oor Minotauris een van die minder bekendes. Egter een van die minder aangenames. Minotauris was ‘n monster, half man en half bul, met sy stapelvoedsel mensvleis....
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos die Egiptenare, die Babiloniërs, Kanaäniete en byvoorbeeld die Sumeriërs het die volk van die Ou Testament, Israel, die son as ‘n tydmeter gesien (vgl Ps 104:19-23). Dit is, volgens Psalm 19:5-7, die son wat...