by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die begin van ‘n nuwe jaar gaan vir baie mense gepaard met sogenaamde nuwejaarsvoornemens. ‘n Gewoonte wat myns insiens al so ‘n bietjie holrug gery is, en miskien eerder al uitgedien moes gewees het. Maar hoe dit ook al...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Niemand van ons weet wat die jaar wat kom vir ons inhou nie. Heel waarskynlik gaan ons dae van voorspoed beleef, en dae van teenspoed. Ons gaan verseker sommige dae bly wees, en op ander dae weer hartseer. Ons gaan...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Geliefdes van ons Here, Jesus Christus, die tema vir hierdie prediking is: God se ompaaie met die mens. Om hierdie tema beter te verstaan, wil ek graag die volgende gedeelte as teksvers uit Spreuke 20 vers 24 vir ons voorhou: “Die Here bepaal ’n mens se koers; hoe sal...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek het die vakansie uiteindelik by ‘n boek uitgekom wat ek lankal wou lees, die boek Immortality van Milan Kundera. In sy boek maak hy ‘n paar interessante opmerkings, waarvan ek een vanoggend aan die orde wil...