by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek onthou baie goed as kind die donderstorms in die bosveld waar ek groot geword het. Jy kom so uit die noord ooste — van die Kransberge se kant af — die storm fisies sien aankom. Die storms was nooit lank nie, maar die...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dalk het u ook al die baie bekende roman van Victor Hugo, Les Miserables gelees. In hierdie roman word die aangrypende verhaal van ‘n Franse jongman vertel wat negentien jaar gevangenisstraf opgelê is omdat hy...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: In die twee gedeeltes wat ons saamgelees het is daar een saak wat ‘n mens besonder opval: die waarde, die waardigheid, selfs die verhewenheid van die mens. Want kyk wat word die mens genoem:...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wie van ons vanoggend hier weet byvoorbeeld wie ons oupa se oupagrootjie 2000 jaar gelede was? Meer nog: weet ons wat het hy gedoen? Wat hy saam en vir sy mense gedoen het? Was hy byvoorbeeld ‘n gelowige, en wat het die...
by NHKA | Monday, 15 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus So ‘n paar jaar gelede het hulle in die oerwoude van een van die Indonesiese Eilande afgekom op ‘n ou man wat in ‘n grot weggekruip het, nog geklee in die flenters van die uniform van die Japannese Leër....