Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Romeine 6: 1-14 – God vra nie beter mense nie, maar mense wat anders is

by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die 4 de eeu n C het ‘n jong bekeerling by geleentheid raad gaan vra by ‘n kerkvader genaamd Makarius. Hy wou weet wat die apostel Paulus nou eintlik daarmee bedoel as hy in Romeine 6:4 en 8 sê dat ons saam...

2 Samuel 9: 1-13 – Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom

by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Geliefdes van ons Here Jesus Christus, ons teksvers vir ons voorbereidingsdiens kom uit 1 Korintiërs 11 vers 26: “Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.” Broers en susters, dink so ’n...

Johannes 18: 15-18; 25-27 – Die vreugde en waarde van skuldig staan voor God

by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons val een of ander tyd in die lewe. Nie val in die sin van struikel en val nie, maar val in die sin van val in die sonde. Daar waar ons iets verkeerd gedoen of gesê het, en ons dronkgeslaan, beseer en stukkend...

Jeremia 7: 1-15 – Bedrieglike woorde, gevaarlike gewoonte

by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die tyd toe Jeremia hierdie preek aan die volk gelewer het, was die volk inderdaad in ‘n groot verknorsing. Josia, hulle gelowige koning wat werklik in die vrese van die Here gelewe het was dood. In sy plek was...

Romeine 5: 1-11 – Almal is sondaars, en net sondaars is welkom

by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die meeste Nuwe-Testamentici is dit eens dat daar ten minste drie groepe mense in die gemeente Rome was aan wie Paulus hierdie brief geskryf het. Drie groepe mense, elk met hulle eie oortuigings en gebruike, wat ons...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons