by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die woordjie amper is seker een van die hartseerste woorde in ons woordeskat. Want die woordjie amper val in dieselfde klas as die woordjies ‘byna’, ‘volgende keer’, ‘as ek maar net’, en ‘min of meer’. Dit is ‘n woord wat...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons vier vandag, saam met al die Christene regoor die wêreld, Goeie Vrydag, die dag waarop Jesus aan die kruis gesterf het. Die vraag hoekom Jesus aan die kruis gesterf het, broers en susters, kan op verskillende wyses...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons die evangelies lees, en in besonder die gedeeltes rondom die kruisiging van Jesus, sien ons dat twee soorte mense deur die kruisdood van Jesus geraak is: hulle wat gekies het om daardeur geraak te word...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Om geskenke te gee en te ontvang is vir ons nie ‘n vreemde ervaring nie. Ons doen dit heel dikwels. Ons gee vir iemand ietsie as hulle ons ‘n groot guns bewys het, as hulle weggaan, as hulle siek is, of net om te sê ons...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Votumen seën Lofsang: Gesang 90:1-3 Na wet: Gesang 89:1 Na belydenis: Gesang 89:2 Gebed Sang: Gesang 100:1-3 Skriflesing: Psalm 72:1-16 Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus Een vraag wat ons regdeur Matteus vind is: `waar is die koning van die...