1 Samuel 17: 31-58 – Op die Here alleen vertrou ek!

Geliefdes van ons Here Jesus, die tema vir hierdie prediking is: Op die Here alléén vertrou ek! En hierdie tema wil ek vir ons toelig uit Psalm 20 vers 8: “Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar ons, ons vertrou op die Naam van die Here ons God.” Broers...

Psalm 23: 5 – Ons het meer as genoeg (Preek 13)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons is maar dikwels geneig om onsself, ons lewe, dit wat ons het, en dit wat ons is, met ander, alles en almal rondom ons te vergelyk. Veral met dit wat ander het en dit wat ander is. Wanneer ons dit doen, broers en...

Psalm 23: 5 – Hy maak my hoof vet met olie (Preek 12)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons het al teleurstellings beleef. En wanneer ‘n mens teleurgestel word, kan jy op verskillende maniere reageer. Kom ek noem u twee voorbeelde. Die van u wat al Charles Dickens se klassieke werk Great...