Boekbekendstelling – Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan deur dr Hercules Boshoff

Die Hervormde Kerk het nog altyd ’n sterk verwantskap tussen teologie en filosofie aangemoedig. Dit is vanuit hierdie goeie verhouding, vertel dr Hercules Boshoff, wat hy inspirasie vir sy boek Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan geneem het. Dit is...