Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Lewenslange roeping

’n Lewenslange roeping

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 9 November, 2026 | Op pad met Iwana...

Tydens die vergadering van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) van 4 Junie 2026 is ’n besondere geleentheid geskep om erkenning te gee aan die predikante vir wie die bediening ’n lewenslange roeping is. Die geleentheid was ’n gepaste oomblik om stil...
Jerusalem kom al hoe nader!

Jerusalem kom al hoe nader!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Woensdag, 28 Oktober, 2026 | Op pad met Iwana...

Vanjaar het Gemeente Outeniqua vir die sesde keer sy jaarlikse Bybelloop aangepak. Hierdie inisiatief, wat tydens die Covid-tyd ontstaan het, het intussen tot ’n jaarlikse tradisie gegroei. Wat aanvanklik as ’n kreatiewe manier gedien het om in ’n vreemde en...
Here, rig ook ons aksies…

Here, rig ook ons aksies…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 10 September, 2026 | Op pad met Iwana...

Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) het op 3 en 4 September 2026 weer in die raadsaal van Gemeente Philadelphia bymekaargekom. Soos gewoonlik is die vergadering met sang, Skriflesing en gebed geopen. Dr Frikkie Labuschagne se woorde het my bygebly:...
Ons weet nie waar dit eindig nie…

Ons weet nie waar dit eindig nie…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 1 September, 2026 | Op pad met Iwana...

Daar is iets besonders aan die gelykenis van die saaier. Die saaier kan voorberei, plant en versorg, maar of en hoe die saad gaan groei, kan die saaier nie werklik bepaal nie. Hierdie beeld het soos ’n goue draad deur die vergadering van die Kommissie van die Algemene...
Toegerus vir diens!

Toegerus vir diens!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Woensdag, 12 Augustus, 2026 | Op pad met Iwana...

Predikante uit die Ring van Magalies het onlangs byeengekom vir ’n dag van gesprek, saam leer en wedersydse bemoediging. Die geleentheid, aangebied deur Gemeente Witfontein, was die inisiatief van di Janine Bevolo-Manders en Jimmy Manders. Dit was ’n geleentheid waar...
Aanhouer wen!

Aanhouer wen!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Woensdag, 8 Julie, 2026 | Op pad met Iwana...

Daar is ’n bekende gesegde wat lui: Aanhouer wen. In hierdie eenvoudige woorde skuil ’n dieper waarheid. Ons weet dat vaardighede nie oornag aangeleer word nie, hetsy dit sport, musiek, handwerk of enige ander stokperdjie is. Dit verg deursettingsvermoë, oefening en...
Sien ons net die reuse, of onthou ons saam met Wie ons stap?

Sien ons net die reuse, of onthou ons saam met Wie ons stap?

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 2 Junie, 2026 | Op pad met Iwana...

Verbeel jou vir ’n oomblik jy stap vir die eerste keer deur die besige strate van Johannesburg se middestad. Die stad voel groot, onbekend en amper oorweldigend. Langs jou stap ’n goeie vriend. Later deel julle jul ervaring met mekaar. Jy vertel hom van die...
Dit was ’n komma…

Dit was ’n komma…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 30 April, 2026 | Op pad met Iwana...

Waar in die huis sal jy na ’n mop begin soek? Die meeste van ons bêre dit in die kombuis- of gangkas. Maar ek kan myself net indink hoe deurmekaar dr Hein Delport se ma moes gewees het toe sy dit om elke hoek en draai gesoek het en dit nêrens kon vind nie. Ek kan net...
Haar naam draf haar vooruit…

Haar naam draf haar vooruit…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 20 April, 2026 | Op pad met Iwana...

Ds Elizabeth Rossouw is op kerkkampe bekend vir haar kookvernuf, maar sy het ook onlangs die koppe laat draai met haar nuwe stokperdjie. Draf wakker deesdae haar energie en entoesiasme aan. Draf is ’n manier waarop sy onlangs haar roetine begin opkikker het en ’n...
Die voorsitter moet beskikbaar wees

Die voorsitter moet beskikbaar wees

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 5 Maart, 2026 | Op pad met Iwana...

Die nuutverkose voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) het onlangs wesenlike lewensveranderings ervaar. Te midde van verandering bly sy diepgaande vertroudheid met die Kerk ‘n konstante. Die Kerk ken my en ek ken die Kerk. Ds Leon...
« Older Entries

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

7 + 6 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons