by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer
Hoe lyk die kerk van môre? Dit is ’n vraag waarop niemand vandag ’n volledige antwoord kan gee nie. Wat ons wel weet, is dat die wêreld rondom ons vinnig verander en dat die kerk nie onaangeraak hierdeur bly nie. Juis daarom het predikante en kerkleiers uit die...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Woensdag, 8 Julie, 2026 | Op pad met Iwana...
Daar is ’n bekende gesegde wat lui: Aanhouer wen. In hierdie eenvoudige woorde skuil ’n dieper waarheid. Ons weet dat vaardighede nie oornag aangeleer word nie, hetsy dit sport, musiek, handwerk of enige ander stokperdjie is. Dit verg deursettingsvermoë, oefening en...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 2 Junie, 2026 | Op pad met Iwana...
Verbeel jou vir ’n oomblik jy stap vir die eerste keer deur die besige strate van Johannesburg se middestad. Die stad voel groot, onbekend en amper oorweldigend. Langs jou stap ’n goeie vriend. Later deel julle jul ervaring met mekaar. Jy vertel hom van die...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Vir die afgelope 18 jaar sirkuleer Blitspos weekliks deur middel van e-pos. Tans bereik dit bykans 4 000 individue. Sedert Oktober 2025 het die nuusbrief egter ’n nuwe stertjie bygekry met die naam Blitsflits. Die afdeling Kerklike Kommunikasie het die Hervormde...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Dit alles het begin oor ’n koppie koffie by die Grieks-Ortodokse kerk oorkant die Universiteit van Pretoria. Die vraag wat na vore gekom het, was: Wat beteken kerkplanting vir die Hervormde Kerk in 2026? Daar is allerlei gedagtes en vrae wat by ’n mens opduik wanneer...