by Annelie Hertzog (Predikantsvrou, Middelburg-Noord) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
My kunsverhaal het begin toe ek nog maar ’n klein dogtertjie was, met ’n ma wat gedurig vir ons sewe kinders die mooi dinge van die lewe uitgewys het. As ons in die veld gestap het, sou sy ons die blommetjies tussen die graspolle laat raaksien, of ons bewus maak van...