So spreek die Here

So spreek die Here

Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en Newcastle. Aan die begin van my bediening het ek ongelooflik baie angs...