Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
“Here, gee U nie om dat ons vergaan nie?”

“Here, gee U nie om dat ons vergaan nie?”

by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3

Markus 4: 35-41 Kom ons plaas onsself in die Bybelse toneel van Markus 4 – saam met Jesus en sy dissipels op ’n klein skuitjie in die middel van ’n storm. Die wind huil, die water dreun, en die skuitjie word heen en weer geslinger. Hierdie beeld dien as metafoor vir...
Goeie koffie en warm kuiers

Goeie koffie en warm kuiers

by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8

In hierdie nuwe reeks fokus ons elke keer op ’n dag in die lewe van een van ons predikante of lidmate. Ons begin met ’n kykie na ’n Sondag in die bediening van dr Hannes Janse van Rensburg van Zuurfontein. (Hooffoto): Sondagoggend begin om 06:00 wanneer ek opstaan....
Brugbediening in veranderende tye

Brugbediening in veranderende tye

by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Het jy gehoor? Die kerk van die Here is in ’n perfekte storm. Die Covid-19-pandemie en sy nagevolge het boonop alle gemeentes in hierdie storm ingedwing. Dié perfekte storm woed buite die kerk, maar ook vir seker binne-in die kerk. Dié storm is lewensgevaarlik en...

Brugbediening in stormagtige tye

by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2

Ek was so opgewonde toe ek gevra is om ’n artikel van 800-1 200 woorde vir Die Hervormer te skryf. Die opgewondenheid het gou-gou plek gemaak vir die moeilike proses om ’n PhD-proefskrif van etlike honderde bladsye te reduseer tot ’n kort artikel wat sin maak vir elke...
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons