by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Ons huis in Augestraat in Swellendam het ’n pragtige uitsig op die Langeberge. ’n Klein stukkie in die hoek van ons erf is opsygesit vir ’n bos met plaaslik-inheemse bome, so 50 vierkante meter. Voor ons intrek was daar niks, nie eens onkruid nie. Ons het in die...
by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Lank-lank gelede het predikante tydens huisbesoek die lidmate se Bybel gevra en daaruit gelees. Dit was om te sien of lidmate ’n Bybel besit en gebruik. By sommige huise het die predikant nog nie behoorlik sy sit gekry nie, dan kom een van die kinders met die Bybel,...
by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Fisiese inperking kan ’n mens se gees ook begin inperk as jy nie wakkerloop nie. Om buite te loop, is ’n goeie teenmiddel teen inperkingskoors. Die beste geneesmiddel teen inperking is die Visriviercanyon se ooptes en eensaamheid. Niemand kom onaangeraak uit die...