Dankie!

Dankie!

Geagte Redakteur Gewaardeerde (en geliefde) Redakteur, om in hierdie onstuimige tyd waarin ons leef soveel wat eers vanselfsprekend was, te moet prysgee, maar steeds Die Hervormer te mag vashou en lees, is ’n BAIE groot voorreg! Ons eksemplaar het hierdie maand bo-op...

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Ena Mans – ’n ensiklopedie van 93 jaar

Tannie Ena Mans is een van die nuutste intrekkers in Ons Tuis, Riviera in Pretoria. Haar volle titel is eintlik Mev dr Mans, aangesien haar eggenoot, dr CJ Mans, ’n predikant van die NHKA was. Sy is op 11 Junie 1928 in Kroonstad in die Vrystaat gebore as Ena Müller....