geskryf deur Ds Marina Kok (Gemeente Potchefstroom) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die koninkryk van die hemele is soos ’n skat wat in die veld begrawe lê. ’n Man het dit ontdek en weer toegegooi. Uit blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het en koop daardie grond. (Matteus 13: 44, AFR2020) Dié kort gelykenis van die weggesteekte skat onderrig...
geskryf deur Ds Marina Kok (Gemeente Potchefstroom) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Die Hervormde Kerk het nog altyd die teologiese opleiding van predikante aan ’n universiteit hoog op prys gestel. Dit blyk uit die feit dat die Hervormde Kerk ’n sleutelrol gespeel het in die vestiging en uitbouing van ’n teologiese fakulteit aan die Universiteit van...