by Oudl Dries le Roux (Kommissie van die AKV/Welstandskomitee vir Predikante) | Maandag, 26 Augustus, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Het jy al gewonder hoekom ons verhoudings en verbintenisse so ’n belangrike behoefte in ons lewens is wat bevredig moet word en as dit nie tot realisering kom nie, dit dikwels dramatiese gevolge vir ons het? Die Woord van die Here gee vir ons ’n antwoord. God...
by Oudl Dries le Roux (Kommissie van die AKV/Welstandskomitee vir Predikante) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Lidmate hoor die afgelope tyd dikwels dat ons in uitdagende tye in ’n gebroke wêreld leef – dit het al feitlik soos ’n refrein geword. Tye wat siektetoestande van minder of meer ernstige aard tot gevolg kan hê. Ons ken almal daardie dae wat in die volksmond bekend...