by Oupa Stoep | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Middeljarige Manie van Mooirivier vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou al vir 15 jaar predikant in dieselfde plattelandse gemeente en voel deesdae so ’n bietjie uitgepreek. Kan Oupa dalk help met idees hoe ek my preek nuut en vars kan hou? Beste Manie, Oupa voel vir jou,...
by Oudl Christa Clifton (Randburg) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Gemeente Randburg is opgewonde en bevoorreg om gasheer te wees vir ’n nuwe opleidingsfasiliteit waar gemeenskappe, hopelik van regoor die Afrika-kontinent, die fynere besonderhede van die akwaponiese kweekhuisstelsel kan leer. Hierdie inisiatief bemagtig individue om...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Adrianus van Selms: Concise versions of his contributions in Dutch and Afrikaans theological journals (1936-1982)JFJ (Hans) van RensburgUJ Press 2024 Die ouer predikante van die Hervormde Kerk het almal by prof Adrianus van Selms klas gekry. Die jonger generasie...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Ek was bevoorreg aan die begin van Junie vanjaar om by my ouboet, wat al amper 30 jaar in Engeland bly, te gaan kuier. Hy bly in ’n klein dorpie, Collingham, in Noord-Yorkshire. Sy huis is reg langs ’n pragtige klein kerk, die kerkgebou van die St Oswald’s Parish...
by Redaksie | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Vanjaar bied Excelsus, die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling, weer saam met vennote in die NG Kerk en die Hervormde Kerk ’n Lentekonferensie aan. Dit sal die 19de keer wees dat dié eiesoortige konferensie gehou word. Die konferensie bied predikante die geleentheid om...
by Oudl Dries le Roux (Kommissie van die AKV/Welstandskomitee vir Predikante) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Het jy al gewonder hoekom ons verhoudings en verbintenisse so ’n belangrike behoefte in ons lewens is wat bevredig moet word en as dit nie tot realisering kom nie, dit dikwels dramatiese gevolge vir ons het? Die Woord van die Here gee vir ons ’n antwoord. God...
by Redaksie | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
U ken my angs Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank gaan U nog van my af weg kyk? Hoe lank moet ek nog my eie planne maak en my dae met kommer deurbring? Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot...
by Ds Henk Labuschagne (Silverton) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Lees Matteus 5: 1-3 en Lukas 22: 41-44 Ons leef in ’n wêreld van onsekerheid en vrees. Dink maar aan die dinge in jou eie lewe waaroor jy onseker is op die oomblik of wat vrees of angs veroorsaak. Te midde van hierdie stryd bied Jesus ’n verrassende perspektief:...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Die Apollo-maanlanding in 1969 het nie regtig plaasgevind nie – dit is deur NASA en die Amerikaanse regering vervals ten einde mededingers in die ruimtewedloop uit te stof. HIV veroorsaak nie VIGS nie en antiretrovirale middels is gevaarlik. Die Illuminati is ’n...
by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Ons kindwees lê vlak. Eintlik dra ons almal die kind wat ons was met ons saam. Dit is ’n kosbare deel van ons lewe. Om kind te wees, het iets te doen met ouderdom, maar dit het ook te doen met sorgeloosheid, uitbundigheid, ondersoek, ontdekking. Kinders hardloop rond...