by Redaksie | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Die lig op my pad Ons weet wel dat die wet geestelik is, maar ek, in my sondige aard, is uitverkoop aan die sonde. Ek verstaan my eie optrede nie: Wat ek wil, doen ek nie; maar juis wat ek haat, dit doen ek. En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Emerituspredikant ds WPF (Piet) van Wyk (74) is Saterdagnag 28 Januarie in sy slaap oorlede. Die gedenkdiens het op Vrydag 3 Februarie vanuit Gemeente Drie Riviere-Oos plaasgevind. Ds Van Wyk is op 13 Januarie 1985 georden, en het gedien in Meyerton-Suid totdat hy in...
by Redaksie | Maandag, 6 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet (Pred 11: 9). En waar vind jongmense meer vreugde as wanneer hulle ontspanne saam aan die begin van ’n lewensveranderende nuwe avontuur staan! Aan die einde van Januarie vanjaar het die...
by Redaksie | Maandag, 6 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9
Jesus loop op die see Toe dit aand word, was die skuit al ver weg die see in en Jesus alleen op die strand. Hy het gesien hulle roei swaar, want die wind was teen hulle. Teen dagbreek die volgende môre het Hy op die see na hulle toe aangeloop gekom, en Hy wou langs...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Op 17 November 2022 is Louizé de Beer, Lamé Janse van Rensburg en Wilma Lötter-Matthee gelegitimeer en as proponente tot die NHKA toegelaat. Elkeen vertel hier ’n bietjie meer oor haarself. Louizé de Beer “Ek het in 2015 gematrikuleer en het in 2016 begin met my...