by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Gedurende April en Mei vanjaar is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds HJ (Herman) Jansen van Rensburg (75) is Maandag 24 April oorlede. Die teraardebestelling het op Vrydag 28 April om 10:00 by die Honingnestkrans-begraafplaas plaasgevind, en die diens...
by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die uitvoerende bestuur van die WGGK (World Communion of Reformed Churches) het van 20 tot 24 Mei 2023 in Kempton Park vergader. Die Suid-Afrikaanse lidkerke van die WGGK – die NGK, NHKA, Uniting Presbyterian Church in Southern Africa, Uniting Reformed Church in SA,...
by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Die boom dra vrugte by ’n stroom Dit is nie die goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie die slegte boom wat goeie vrugte dra nie. Elke boom word aan sy vrugte geken. Van doringstruike pluk ’n mens mos nie vye nie, en van ’n doringbos oes jy ook nie druiwe...
by Redaksie | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Die Kerkorde van die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA is pas elektronies in PDF-formaat beskikbaar gestel. Die roeping van die kerk is om die blye boodskap van Jesus Christus, die gekruisigde en opgestane Heer, as die enigste Verlosser te bely en in die...
by Redaksie | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Mev Marietjie Smith (65), salarisbeampte by die Sinodale Dienssentrum, het aan die einde van April vanjaar na 40 jaar diens afgetree. Ons het haar gevra om ons ’n kykie te gee in haar wedervaringe in dié pos. “Ek het by die Kerkkantoor begin werk op 1 Julie 1981, tot...