by Redaksie | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
’n Nuwe begin Niemand skeur ’n stuk uit nuwe klere om daarmee ou klere te lap nie. As hy dit sou doen, sou die nuwe klere stukkend wees, en buitendien sal die nuwe lap nie by die ou klere pas nie. En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal...
by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Gedurende Desember 2021 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds PS (Piet) van Staden (95), vader van dr P (Piet) van Staden van Stellenbosch/Worcester, is Maandag 20 Desember oorlede. Sy gedenkdiens het op 8 Januarie in Gemeente Witrivier plaasgevind en...
by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Prof T (Tanya) van Wyk is met ingang van 1 Januarie 2022 medeprofessor in die Departement Sistematiese en Historiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Teologie en Religie Prof Van Wyk is in Mei 2009 georden en was deeltyds leraar in Alberton van...
by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Geagte Redaksie Ek is ingeënt. My dokter het daarop aangedring weens my mediese toestand. ’n Vriend is oorlede drie dae nadat hy Covid opgedoen het, aangehelp deur sy onderliggende mediese toestand. Ek volg die vordering van twee mense wat ’n onderliggende mediese...
by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Geagte Redaksie Noudat ek weer Hermann Hartfeld se boek Glaube trotz KGB lees, kom ek uiteindelik so ver om aan u te skryf. Die boek is ook in Engels beskikbaar. Hartfeld skryf oor sy eie en ander Christene se ondervindings onder die KGB in die tyd van Chroesjtsjof se...