by Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Aan die einde van Mei 2022 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds WJ (Wimpie) Steyn (77) is Dinsdag 24 Mei oorlede, nadat hy die vorige week in die Pretoriase Harthospitaal opgeneem is met hart- en nierversaking. Hy het die afgelope aantal jare reeds...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Geagte Redaksie Dr Sanrie de Beer se artikel oor kinders en Nagmaal in Die Hervormer van Mei 2022 verwys. Dr De Beer verduidelik nie wat sy bedoel as sy sê “kinders” nie en skeer almal, van pasgebore tot pasgetroud, oor dieselfde kam. Watter ouderdom sy ook al...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dra mekaar se laste Broers, as iemand deur een of ander sonde oorval word, moet julle wat met die Gees vervul is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid reghelp; maar let op jouself, dat ook jy nie versoek word nie. Dra mekaar se laste, en vervul so die wet van...
by Redaksie | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
Gedurende Maart en April vanjaar is een van die NHKA se emerituspredikante en drie predikanteweduwees oorlede. Emerituspredikant ds NCJ (Nico) Brayshaw (83) is vroeg Dinsdagoggend 12 April 2022 in Ons Tuis oorlede. Hy is onlangs daar opgeneem nadat hy baie verswak...
by Redaksie | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
Julle sal My sien Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Nog ’n kort tydjie, en die wêreld sien My nie meer nie; maar julle sien My, omdat Ek leef en julle sal leef. (Johannes 14: 18-19, AFR2020) Op berge en in dale en oral is my...