Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Twee predikante in Desember oorlede

Twee predikante in Desember oorlede

by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Gedurende Desember 2021 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds PS (Piet) van Staden (95), vader van dr P (Piet) van Staden van Stellenbosch/Worcester, is Maandag 20 Desember oorlede. Sy gedenkdiens het op 8 Januarie in Gemeente Witrivier plaasgevind en...

Jong dosent nou medeprofessor

by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Prof T (Tanya) van Wyk is met ingang van 1 Januarie 2022 medeprofessor in die Departement Sistematiese en Historiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Teologie en Religie Prof Van Wyk is in Mei 2009 georden en was deeltyds leraar in Alberton van...
Inent of nie?

Inent of nie?

by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Geagte Redaksie Ek is ingeënt. My dokter het daarop aangedring weens my mediese toestand. ’n Vriend is oorlede drie dae nadat hy Covid opgedoen het, aangehelp deur sy onderliggende mediese toestand.  Ek volg die vordering van twee mense wat ’n onderliggende mediese...
Inent of nie?

Voorbidding vir vervolgde Christene

by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Geagte Redaksie Noudat ek weer Hermann Hartfeld se boek Glaube trotz KGB lees, kom ek uiteindelik so ver om aan u te skryf. Die boek is ook in Engels beskikbaar. Hartfeld skryf oor sy eie en ander Christene se ondervindings onder die KGB in die tyd van Chroesjtsjof se...
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Want ek was bang… Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons