Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
NHKA en UP onderteken nuwe ooreenkoms

NHKA en UP onderteken nuwe ooreenkoms

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Op Dinsdag 2 November 2021 het die NHKA en die Universiteit van Pretoria ’n nuwe ooreenkoms onderteken oor die voortgesette teologiese opleiding van die Kerk se predikante. Die NHKA se vennootskap met UP het reeds in 1917 begin toe die Fakulteit Teologie by die...

Legitimasie 2021

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Tydens die legitimasiegeleentheid van Donderdagmiddag 18 November 2021 is twee studente toegelaat tot die evangeliebediening. Hulle is Hanri Aucamp en Yvette (Marais) Scholtz. Prof Yolanda Dreyer het die erediens gelei in die kerkgebou van Gemeente Philadelphia....
Herdenking van Protestante se lyding

Herdenking van Protestante se lyding

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Geagte Redaksie [Na aanleiding van dr Kobus Labuschagne se artikel “Hervormingsondag Oktober 2021” in Die Hervormer van Oktober 2021] Graag stel ek voor dat die verdrukte Protestante wat onder die Habsburgse dinastie in verskillende lande gely het, jaarliks herdenk...
Herdenking van Protestante se lyding

Inenting is ’n vrye keuse

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Geagte Redaksie Die artikel van prof Ernest van Eck in Die Hervormer van Oktober 2021 is ter sake. Prof Van Eck wys aan die begin van sy artikel die dwaashede af van talle lesers wat via die internet skielik kenners op die gebied van virologie is. Daarvan kan niemand...
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Sonder die Here swoeg ons vergeefs Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here ’n veilige vesting is; so iemand is soos ’n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons