Uit die Woord

Uit die Woord

Aan U die eer Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom die eer toe, oor u troue liefde, oor u bestendigheid (Ps 115: 1, AFR2020). Grote God, aan U die eer!Heerlik is waar U regeer;hemels is u majesteit; heilig u geregtigheid. U wat alles onderhou,U...