by Oudl Johan Rossouw (Krugersdorp-Oos) | Donderdag, 29 Februarie, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Op 2 Januarie 2024 verskyn daar ’n artikel in die Daily Maverick onder die opskrif The five best reasons not to believe in God. Die skrywer val daarin godsdiens in die algemeen aan en die basis van sy argument is soos volg: So I’m going to be upfront: my hope and goal...